Bloed Demoon: Wraak

Bloed Demoon: Wraak

Por Liezl Dreyer (Traductor), Paul Zunckel

Formato: EPUB  
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Een man met n begeerte van wraak wat hom verblind, en wat aan die einde sy ondergang is, as hy sy demoon ontsluit om te loop en te jag onder die Afrika maan, Suiwer boosheid, wat loop in die Afrika-bos. n Onheil wat verslind - opgeroep uit die duisternis van die hel in n ritueel wat vlees en bloed behels het ... Piet van Zyl bevind homself aan die ontvang kant  van waansin as hy gekonfronteer word met die Bloed Demoon wat die lewens bedreig van diegene waarvoor hy die liefste is.

Paul Zunckel